- Xubuntu gebruik die Xfce werkskermomgewing. Dit stel programmeerders in staat om 'n gladde en bruikbare stelsel aan jou te lewer.
- Xfce is 'n versameling van programme wat gesamentlik 'n volledigfunksionele werkskerm ongewing bied.
- Xfce is ook 'n ontwikkelingsplatform met verskeie biblioteke, wat programmeerders in staat stel om toepassings te skep wat goed inpas by hierdie werkskerm omgewing.
- Om meer te leer oor Xfce, gaan kyk in
of op die Xfce webblad.